Bemagtig jou gemeenskap met gehalte Afrikaanse onderwys
Skole vir elke leerfase: van Graad R tot Graad 12
Ons glo dat elke kind, ongeag waar hy of sy woon, toegang moet hê tot bekostigbare, gehalte-onderrig in hul moedertaal en binne hul eie gemeenskap.
Bewese kurrikulum wat KABV- en IEB-vereistes dek
Spesialis vakkundige ondersteuning
Word deel van suksesvolle nasionale skolenetwerk
Ondersteuning en bystand in elke fase van die proses

‘n Gebrek aan toegang tot gehalte onderwys, hou gemeenskappe terug

Wat MOS Kleinskool Netwerk vir jou bied
Geleentheid om ‘n winsgewende privaat skool te besit
voordeel van skaal op ‘ n onmiddellike basis, weens die leerkragte wat reeds saam met die stelsel kom. Jy as eienaar hoef dus nie vêr en wyd te gaan soek vir vakspesialiste nie. Dit is deel van ons aanbod.

Deel van ‘n sterk netwerk
Wetlike voldoening en registrasie
‘n Bewese kurrikulum
Aanlyn vakkundige ondersteuning
Wie is reeds in ons netwerk?
geakkrediteerde mos kleinskole
Ontmoet Platteland Akademie
Ons is geleë in De Aar, in die middel van die uitgestrekte platteland met sy groot afstande na groot stede en alternatiewe openbare of onafhanklike skole. Tydens die Covid 19-pandemie het baie gesinne tuisonderrig gekies en begin soek na skole nader aan hul huise, waar dit ‘n uitbreiding en verbetering sou wees op die 1:1-onderrig waaraan hul kinders gewoond geraak het.











geakkrediteerde mos kleinskole
Ontmoet Grootrivier Akademie
“Die mens kan sy eie pad beplan, maar die Here bepaal hoe die pad loop.” so vertel Minette Hattingh, eienaar van Grootrivier Akademie, oor die droom in haar hart.
In November 2024 kom vertel ‘n goeie vriendin my van Die MOS Inisiatief. Ek het nog nie vantevore van Die MOS Inisiatief gehoor nie maar is toe dadelik baie opgewonde oor die moontlikheid om te kan betrokke raak vanuit Aliwal-Noord. Die MOS Inisiatief praat nie net Afrikaans nie, maar ook my lewenstaal van potensiaal- en leierskapontwikkeling in kinders. Dit maak my ontsettend opgewonde en ek wou baie graag deel word van hierdie groep mense.
Dis so maklik soos 1-2-3 om ‘n MOS Kleinskool te begin
Kontak ons
Maak ‘n afspraak
Stel ‘n plan op
Beginsels wat elke kind na betekenisvolle leer en ‘n blink toekoms lei

Ubuntu

Omarm die toekoms

Lewenslange leer
Gereelde vrae
Is ‘n “Kleinskool” en ‘n “Leersentrum” dieselfde?
Waarom wil ek ‘n Kleinskool begin as ek net kan tuisonderrig by MOS-Wêreldwyd?
Kan enige iemand ‘n Kleinskool begin of moet ek ‘n onderwyser wees?
Hoeveel leerders en onderwysers het ek nodig om ‘n skool te begin?
Wat is ‘n “Leerbestuurder”?
Wat is die verskil tussen “tuisskool” en ‘n “gewone skool”?
Hoeveel kos dit om ‘n Kleinskool te begin en wat het ek alles nodig?
Enige ander vrae?
Kontak ons

